![]() Ek het eers later tot die besef gekom dat hul gestremdheid nie vir hulle n struikelblok is nie. Vandag kan ek terugkyk en net glimlag oor my onkunde. My hart wou breek elke keer as ek by een van die skole kom. Aan die begin was dit vir my moeilik, omdat ek nie verstaan het hoe n kind met n gestremdheid normaal kan funksioneer nie. Ek is sedert 1999 betrokke by die Instituut en die vyf Instituutskole. Met waardering dat u in die sukses en seën van die Instituut sal deel. En in u hand hou u die ste jaarverslag van die Transoranje Instituut vir Buitengewone Onderwys. In geloof veranker as borgliggaam THE GLORY OF LOVE IS BRIGHTEST WHEN THE GLORY OF SELF IS DIM. As management team we are in a way living a ministry: A humble ministry An earnest ministry A faithful ministry A laborious ministry A divinely empowered ministry We always have in mind what Ruby Weyburne Tobias once said: From my desk Om die ekstraspesiale leerder se omstandighede in die werklikheid van die moderne tyd te kan help omvorm tot n agenda van hoop! Die saamdink oor drome én die aanspreek van kinderharte in n poging om n droom te kan leef én beleef. En dan nie gewone onderwys nie, maar onderwys in die skool en klas van die kind met unieke onderwysbehoeftes: Leergestremdheid Doofheid Hardhorendheid Blindheid Serebrale gestremdheid Epilepsie en om nie net finansiële bydraes te maak nie, maar ook sensitief-bedagsaam die kind se menswees aan te raak en aan te spreek. Guns en geleentheid van jaar een af, met die uitdagings van die hede ten opsigte van onderwys. IN LIFE IS A BAD ATTITUDE We are NOT JUST teachers, we are the MANAGERS of the WORLD S GREATEST resource: CHILDREN! - Robert John Meehan Voetspore van HOOP TOIBOĤ MANAGEMENT Uit die Voorsitter se pen 2017 is dié jaar in die bestaan van die Instituut! Dr PH (Pieter) Heystek Feesjaar Gedenkjaar Doenjaar Vir jaar in die TOIBO-dagboek ingeskryf as genadejaar. 5 GROETEBOODSKAPPE 8 FROM A HUMBLE BEGINNING Footprints OF HOPE Voetspore VAN HOOP 12 TO A SUCCESS STORY Aktiwiteite 14 Projects 18 Top achievers 19 Dis my storie 22 THE GOOD WORK CONTINUOUS Sonitus School for the Hearing Impaired 24 Hoërskool Martie du Plessis vir Fisiek, Serebrale en Leergestremdes 26 Transvalia School for Epilepsy and Learning Disabilities 28 Transoranje-skool vir Dowes 30 Prinshof School for the Visually Impaired 32 ACKNOWLEDGEMENTS 34 FINANSIËLE STATE THE ONLY Mission To enable learners with special educational needs in the five Institute schools to reach their full potential by contributing physical resources and services within a Christian ethos. Vision A needs driven Christian inspired and compassionate service for learners with special educational needs. 3 Inhoud/Contents 2 MANAGEMENT 2 Uit die Voorsitter se pen 2 From my desk 4 Executive Committee 4 We welcome.
0 Comments
Leave a Reply. |
Details
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. ArchivesCategories |